
Huis verbeterings. Wil jy graag verbeterings by jou huis aanbring, maar jy het nie genoeg tyd of die nodige kennis daarvoor nie? Ons spesialiseer in Staalwerk, Afdakke, Sekuriteitshekke, Bouwerk, Instalasie van houtvloere en vele meer! Volg ook ons projekte op ons Facebook blad, ons plaas gereeld nuwe foto’s.
Kontak Andre van der Merwe.
Selfoon 0724474871
Epos adres andre@tabaldibc.com
Facebook blad Tabaldi Home improvements
Contact Details for Huis verbeterings:
Contact Person:
Andre van der merwe
Tel Number:
072 447 4871