Petrolize Laing Rekenmeester

Home / Classifieds / Petrolize Laing Rekenmeester

Proffesionele gewaarborgde Rekenmeester dienste teen bilikke pryse. Ek kan help indien ondernemers navrae het in verband met BTW, asook waarheen om hulle opgawes te stuur. My dienste sluit ook in die opstel van jaarlikse finansiële state asook bestuurstate volgens die huidige Suid Afrikaanse Standpunte. Ek kan ons verseker dat alle belasting take volgens standaard uitgevoer word. Voltooiing en indiening van die volgende opgawes: Inkomste belasting opgawes, Voorlopige belasting opgawes, BTW, PAYE / UIF / SDL,  EMP501, SARS korrespondensie, Registrasie vir Inkomste Belasting, BTW, PAYE / UIF, Belasting advisering.

Ek, Petrolize Laing, bied die volgende dienste aan:

– Registrasie van maatskappy
– SARS navrae
– Jaarlikse finansielestate
– Bestuursstate
– Inkomste belasing bereken en indien
– Voorlopige belasting
– PAYe en salarisse en lone
– EMP501 rekonsiliasie

Contact Details forPetrolize Laing Rekenmeester:

Contact Person:
Petrolize Laing

Email:
Patryslaing@gmail.com

Tel Number:
072 391 6420

Address:
614 Duniet straat
Elarduspark

PFN Financial Services

PFN Financial Services At PFN Financial Services, we specialize in navigating the complexities of financial planning to help individuals and businesses unlock their full...

read more