Paljas Kleuterskool

Home / Classifieds / Paljas Kleuterskool

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n groot, boomryke en goed toegeruste buite speelarea.

Paljas Kleuterskool is ‘n privaat Christelike Afrikaans Kleuterskool.  Ons streef daarna om die leerders te help om hul volle potensiaal te bereik.

Ons verwelkom babas vanaf 3 maande, peuters en kleuters. Skooltye is halfdag 06:35 tot 13:00 en voldag tot 17:30

Buite kurrikulêre aktiwiteite sluit in Dance Mouse, Ballet, Musiek, Rugby, Y-Sports, Playball en Swem.

Kontak besonderhede vir Paljas Kleuterskool:

Tel:
012 345 5522

Alouette Straat
Elarduspark
Gauteng

PFN Financial Services

PFN Financial Services At PFN Financial Services, we specialize in navigating the complexities of financial planning to help individuals and businesses unlock their full...

read more