Spes Ed

Home / Classifieds / Spes Ed

Spes Ed Naskool Elarduspark

Spes Ed naskool sentrum is langs die Laerskool Elarduspark tennisbane en bied veilige versorging van ons leerders. Die naskool sentrum word bestuur deur Santie van der Nest. Ons spog met opgeleide en ervare personeel wat help met huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders in ‘n huislike omgewing. Direk na skool ontvang die leerlinge ‘n ligte middagete. Hulle kry dan ‘n geleentheid om hulle skoolklere uit te trek en gewone klere aan te trek voordat daar met die huiswerk begin word.

  1.  Maaltye wat in kinders se smaak val. 
  2. Veilige speelterrein.
  3. Verversings en snoepwinkel beskikbaar.

Naskool leerders ontvang ekstra hulp met lees en Wiskunde begrippe. Spes Ed Naskool het ‘n veilige speelterrein en kry geleentheid om te sosialiseer met maats en verskillende persoonlikhede te leer ken. Maaltye word voorsien en verversings en snoepwinkel is ook beskikbaar. SpesEd naskool bied ook verskeie vakansieprogramme deur die jaar.

Ons stap saam met die leerders en bring hul veilig by hul aktiwiteite by Laerskool Elarduspark, asook enige aktiwiteite rondom die skool:
Versterstraat, Albertonstraat en Aberdeenstraat. 
Hierdie aktiwiteite sluit in:

  • Sport by Laerskool Elarduspark.
  • Kultuur aktiwiteite soos musiek, koor, renedaars.
  • Robotica by Laerskool Elarduspark.
  • Ekstra klasse.

ONS HET ONS NAAM VERANDER!
Mykem is nou Spes Ed!

Spes Ed bied ook ‘n Huiswerksentrum vir leerders van Hoërskool Waterkloof met opgeleide en ervare personeel wat help met huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders: 392 A Umgenistraat Erasmuskloof.

Kontak besonderhede vir Spes Ed Naskool:

Webwerfwww.SpesEd.co.za

Naskool en Tuisskool:  598 Aberdeenstraat, Elarduspark

Tel: 083 776 6916

Email: admin@spesed.co.za

Facebook:  www.facebook.com/SpesEd

Ouers is meer as welkom om vir Santie te kontak gedurende die week, Maandae tot Vrydae by die volgende nommer: 083 776 6916. (Laat asseblief ‘n boodskap sodat u teruggeskakel kan word indien nodig.)

IT Services & Support

IT Services & Support - Elardus Park - Aludar Technologies. We are an IT business in Pretoria that can help clients with all of their IT...

Opikopi Guest House

Opikopi Guest House is situated in a quiet residential area in the eastern part of Pretoria, making it conveniently close to Elardus Park. It offers...

Trusted Baby Products

Trusted Baby Products - South Africa - Meekaboo products are thoroughly researched and developed to find solutions for some of the nurturing...

Swimming Lessons

Swimming Lessons - Moreleta Park - Aquatic Kids Swim School offers the ultimate swimming experience! We pride ourselves on our nurturing and caring...

Tree Felling Experts

Tree Felling Experts - Pretoria - Pretoria East Tree Felling is a reliable company located in the heart of Pretoria. We provide residents and...

Wills and Litigation

Wills and Litigation - Elardus Park Pretoria - ADV NKOSINATHI TWALA Wills and Litigation - Elardus Park Pretoria - ADV NKOSINATHI TWALA is a Member...