Solar, Gas, Lek Opsporing, Aircons
Kontak ons indien u moeg is vir leë beloftes van Loodgieters, Solar Installeerders of Gas en Aircon installeerders. Ons beywer ons vir goeie, eerlike en opregte diens aan ons kliente. Ons standaard Loodgieter dienste sluit in: Geblokte rioole, kleppe, geysers, gebarste pype, vervanging van pype, Lek herstel, wasmasjienpunte, toilette, wasbakke env.
Spesialis Dienste:
Solar Geysers, Gas Installasies, Leak Detection, Aircon Installasies, Rainwater Harvesting. Ons gee m…..goeie diens!!!!!
Contact details for Lood die Loodgieter:
Contact Person:
Diana / Dinette
Email:
Info@loodgieter.co.za
Tel Number:
012 365 3849
Website:
www.loodgieter.co.za
Address:
44A Malabor weg Noord, Lynnwood Glen