
Juffrou Marie se Naskool in Aberdeen Straat Elarduspark is ‘n opvoedkundige naskool sentrum vir laerskoolleerders en bied ‘n veilige en prettig omgewing vir die kinders om in te bly en speel wanneer hulle nie by die skool is nie. Die Naskool word gedurende weeksdae as volg bedryf:
12:30 tot 17:30 tydens skool kwartale
7:00 tot 17:30 tydens amtelike skool vakansies
Onthou die naskool is oop gedurende amtelike skool vakansies behalwe in Desember.
Met die besige lewe van vandag gee ons u die gerustheid dat ons help met al hul aktiwiteite na skool:
Gekwalifiseerde hulp vir elke graad
Ekstra hulp met huiswerk, opsommings en individuele hulp waar nodig
Veilig besorg en afhaal by naskool aktiwiteite
Beroemde middag ete en versnapperings
Emosionele en Sosiale Groei
Lekker groot speelterrein
Wees gerus dat in ons liefdevolle omgewing U kind veilig en versorg sal wees.
U kan ons skakel op 083 981 9589 / 084 761 1393