Elarduspark Tuisonderig

Home / Education / Elarduspark Tuisonderig
Elarduspark Tuisonderig

Elarduspark Tuisonderig is tuisskool sentrum in Elarduspark wat fokus op die Impaq kurrikulum. Ons help graag ELKE leerder om sy/haar volle potensiaal te bereik, sonder die frustrasies van hoofstroom skole! ELKE leerder se program word volgens sy/haar behoeftes/pakket aangepas.

Ons bied vriendelike, informele omgewing met geen uniforms. Maklike ure, min verkeer! Minder Stres en Angs!

Adres:
Plot 10-3 View Straat 571
Rietvaleirand
Gauteng – Pretoria

Kontakpersoon: Heila
Sel: 082 437 5555

PFN Financial Services

PFN Financial Services At PFN Financial Services, we specialize in navigating the complexities of financial planning to help individuals and businesses unlock their full...

read more