6 Tweelinge by Laerskool Elarduspark

Home / Resources / 6 Tweelinge by Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark in die Ooste van Pretoria spog met 6 nuwe stelle tweelinge. Helfte van die tweelinge is identies en slaggereed vir hul eerste dag by die Laerskool.

Ná ’n kort saalopening het elkeen ‘n kans gekry om die klok te lui om die begin van hul skoolloopbane in te lui. Laerskool Elarduspark het terselfdertyd sy nuwe graad R-sentrum ingehuldig om die groep van 233 nuwe leerlinge te verwelkom.

Lees meer:

Laerskool Elarduspark wemel van tweelinge

PFN Financial Services

PFN Financial Services At PFN Financial Services, we specialize in navigating the complexities of financial planning to help individuals and businesses unlock their full...

read more